Maandag was 'n vakansie dag ons het saam met Martin en Jacky en Ben en Ilse vir die dag uitgegaan
Pou wat kom kos bedel
Monday, April 5, 2010
Rohan die klavierspeler
Rohan die klavierspeler
Erika bad in die kombuis se wasbak
net 'n paar foto's na ete
Ons het Saterdag saam met die Bronne 'n 4 by 4 roete gaan ry daarna het ons gaan middagete eet in 'n klein dorpie met die naam York , hier is die kinders besig om na 'n mierleeutjie te kyk